دسترسی نامحدود
برای کاربرانی که ثبت نام کرده اند
برای ارتباط با ما می توانید از طریق شماره موبایل زیر از طریق تماس و پیامک با ما در ارتباط باشید
در صورت عدم پاسخ گویی از طریق پیامک با پشتیبان در ارتباط باشید
برای کاربرانی که ثبت نام کرده اند
درصورت عدم همخوانی توضیحات با کتاب
از ساعت 7 صبح تا 10 شب
ویرایش:
نویسندگان: Nicolaas Sieberhagen
سری:
ناشر: NG Kerkraad
سال نشر: 1949
تعداد صفحات: 58
زبان: Afrikaans
فرمت فایل : PDF (درصورت درخواست کاربر به PDF، EPUB یا AZW3 تبدیل می شود)
حجم فایل: 40 مگابایت
در صورت تبدیل فایل کتاب Gedenkboek by die jubileumfees van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, De Rust, 1899-1949. به فرمت های PDF، EPUB، AZW3، MOBI و یا DJVU می توانید به پشتیبان اطلاع دهید تا فایل مورد نظر را تبدیل نمایند.
توجه داشته باشید کتاب کتاب یادبود در جشنواره جوبیلای کلیسای اصلاح شده هلند ، دی Rust ، 1899-1949. نسخه زبان اصلی می باشد و کتاب ترجمه شده به فارسی نمی باشد. وبسایت اینترنشنال لایبرری ارائه دهنده کتاب های زبان اصلی می باشد و هیچ گونه کتاب ترجمه شده یا نوشته شده به فارسی را ارائه نمی دهد.
DE RUST- در پنجمین روز تولد او.\r\n\r\nخیابان ها و ساختمان های د رست برای من سرشار از خاطرات هستند. این بخشی از دوران جوانی من بود و تأثیری که اعمال کرد هنوز غیرقابل برگشت است. من یک بار دیگر متوجه می شوم که چگونه گذشته خود من با رشد و توسعه این روستا مرتبط است، زیرا زمانی که آن را چیدند من آنجا بودم. مانند خود د رست، افکار من هنوز به گذشته چسبیده است و هنوز مزرعه قدیمی را به یاد می آورم که پاپی و عمو جوری شومن با هم خریدند تا بتوان آن را به عنوان یک شهرک محلی قرار داد.\r\n\r\nفقط یک مزرعه قدیمی در زمین وجود داشت و پاپی برای زندگی در آن رفت. عمو جوری فقط بعداً خانه اش را ساخت. عمو فانی ون در وات در یک طرف، نزدیک به محلی که اکنون محله است، زندگی می کرد. او بعداً مسئول جماعت شد. بعلاوه، تنها مزارع و مزارع بود که من و برادرانم از بزها و شترمرغ های کوچک مراقبت می کردیم. هنوز اولین مراسم کلیسا را به یاد دارم که زیر سایه درختان بزرگ توت در حیاط پاپی یا در ساختمان آسیاب برگزار شد. وقتی تصمیم به ساختن کلیسا گرفته شد، همه ما برای بارگیری سنگ و آجر کمک کردیم. تقدیس کلیسای تکمیل شده هنوز برای من خوب است.\r\n\r\nما در همان ساختمان آسیاب قدیمی به مدرسه رفتیم و بعداً در ساختمانی که اکنون سالن کلیسا است. ممکن است. شونکن، دختری باوقار و مذهبی، اولین معلم ما بود. او فردی دوست داشتنی و پر از شخصیت بود و تأثیری ماندگار از خود بر جای گذاشت. بعداً برای ادامه تحصیل رفتم و بعد از اتمام دوباره برگشتم. و یک روز، در یک جلسه عمومی در همان سالن کلیسا که زمانی مدرسه من بود، از من خواسته شد که من را برای پارلمان معرفی کنم. این شروع کار من در پارلمان بود و همچنین به این معنی بود که من فقط گاهی به De Rust می آیم. اما خاطرات همه چیز هنوز در خاطرم مانده است.\r\n\r\nهنوز مردم و شیوه زندگی روستا در آن سال های اولیه را به یاد دارم. اجتماعات از همه مکان ها با خدمات کلیسا. گاری های اطراف ساختمان کلیسا و اسب هایی که پسران ما از آنها مراقبت می کردند. کشاورزان مناطق اطراف و مردم شهر که در رویدادهای عمومی با هم معاشرت می کردند. همیشه فضای آرامش و وقار وجود داشت. اگرچه زمان تغییر کرده است، اما بسیاری از آنها ثابت ماندهاند، زیرا De Rust در طول سالها شخصیت خاص خود را حفظ کرده است. گویی با محافظه کاری حسادت آمیز ویژگی های تغییر ناپذیر خود را در برابر تأثیرات بیرونی حفظ می کند. سادگی و عمقی وجود دارد که در طول این سال ها هرگز از بین نرفته است. یک اصالت، هسته یک شیوه خاص زندگی و البته استواری، که حفظ شده است.\r\n\r\nاگرچه اکنون به دلیل تغییر شرایط به ندرت برمی گردم، اما هنوز احساس می کنم که همیشه به سمت یک دوست قدیمی برمی گردم که ثابت مانده است. همیشه چیزی برای بازیابی از گاوصندوق خاطرات او وجود دارد - مثل همیشه براق و جدید و با ارزش. این تغییر ناپذیری ابدی در رابطه با ضروریات روح است که دی روست را برای من نمونه شادی از شهر کوچک آفریقای جنوبی کرده است.\r\n\r\nضروری است که در طوفان و اصرار جهان، مکان هایی ریشه دار باشد که بتوان خود و خاص را حفظ کرد. نگرش به جهان هنوز در حال تغییر است و برای ما که در میان همه اینها ایستاده ایم دشوار است که بگوییم آیا این وضعیت برای بهتر است یا بد. اما این مسلم است: با افزایش جمعیت، تعامل بیشتر بین جوامع و افزایش تأثیرات متقابل، بسیاری از ویژگی ها و ویژگی ها از بین رفته است. در این توسعه افقی، شهر کوچک آخرین سنگر فردگرایی است. بیشتر و بیشتر، جامعه کوچک نیز متعلق به گذشته خواهد بود، اما تا زمانی که هنوز اینجا و آنجا وجود دارد، باید قدر این مکان های کوچک را بدانیم که می گویند بخشی از خودمان هستند، که گفته می شود عشق ما به آنها ریشه عمیقی دارد. .\r\n\r\nبه همراه دیگرانی که در گنجینه های معنوی، سادگی و عمق آن سهیم بوده اند، می خواهم سلام و برکت خود را به De Rust - آن دهکده سرسبز زیبا در زیر Swartberge در دهانه Meiringspoort - برسانم، با این امید که هنوز هم همان روستا باشد. بهترین ها را به نسل های آینده خواهد داد و ثروت خود را در خلوتی امن حفظ خواهد کرد و هرگز افسون خود را برای جوانان از دست نخواهد داد و هرگز سکوت آرامش بخش خود را برای پیران از دست نخواهد داد.\r\n\r\nS. P. LE ROUX.\r\nپرتوریا،\r\n\r\n13 سپتامبر 1949
DE RUST—MET HAAR 5Oste VERJAARSDAG. De Rust se strate en geboue is vir my ryk aan herinneringe. Dit was deel van my jeug en die invloed wat dit laat geld het, bly nog onherroeplik staan. Ek besef weereens hoe my eie Verlede verbonde is aan die groei en ontwikkeling van dié dorpie, want ek was by toe dit aangelê is. Soos De Rust self, bly my gedagtes steeds vashou aan die verlede en onthou ek nog die ou plaas wat Pappie en Oom Jurie Schoeman saam gekoop het sodat dit uitgelê kon Word os 'n gemeentedorp. Daar was net een ou plaasopstal op die grond en Pappie het daarin gaan Woon. Oom Jurie het eers later sy huis gebou. Eenkant, naby waar die pastorie nou staan, het Oom Fanie van der Watt gebly. Hy sou later die koster van die gemeente word. Verder was dit net veld en landerye waar ek en my broers bokke en klein volstruisies opgepas het. Ek onthou nog die eerste kerkdienste wat onder die skaduwees van die groot moerbeibome op Pappie se werf of in die meulgebou gehou is. Toe besluit is om 'n kerk te bou, het ons almal gehelp om klippe en stene aan te ry. Die inwyding van die voltooide kerk heug my Nog goed. Ons het in daardie selfde ou meulgebou skool gegaan en later in die gebou wat nou die kerksaal is. Mei. Schonken, 'n waardige, godsdienstige oujongnooi, was ons eerste onderwyseres. Sy was 'n liewe, karaktervolle persoon en het 'n blywende indruk gelaat. Later is ek weg vir verdere studie en het na voltooiing daarvan weer teruggekeer. En eendag, op 'n publieke vergadering in dieselfde kerksaal wat eers my skool was, is ek gevra om MY vir die Parlement verkiesbaar te stel. Dit was die begin van my parlementêre loopbaan en dit het ook meegebring dat ek nou maar af-en-toe op De Rust kom. Maar die herinneringe aan alles bly nog vars in my geheue. Ek onthou nog die mense en die leefwyse op die dorpie in daardie beginjare; die samekomste uit alle oorde met kerkdienste; die karre om die kerkgebou en die perde wat ons seuns versorg het; die boere uit die omtrek en die dorpsbewoners wat gesellig saam verkeer het met publieke geleenthede. Daar was altyd 'n atmosfeer van rustigheid en waardigheid. Alhoewel tye verander het, het baie nog maar dieselfde gebly, want De Rust het deur die jare heen 'n eie besondere karakter behou. Dit is asof hy met 'n jaloerse konservatisme sy onveranderlike eienskappe teen buite-invloede bewaar. Daar is 'n eenvoud en diepte wat deur die jare nooit verlore gegaan het nie; 'n egtheid, die kern van 'n besondere leefwyse en koersvastheid ,wat behoue gebly het. Alhoewel ek nou weens veranderde omstandighede maar selde terugkeer, voel ek nogtans dat ek elkekeer teruggaan na 'n ou vriend wat konstant gebly het. Daar is altyd iets wat uit die brandkas van sy herinneringe gehaal kan word-— so blink en nuut en kosbaar as altyd. Dit is hierdie ewige onveranderlikheid wat die noodsaaklike dinge van die gees betref wat De Rust vir my die blye toonbeeld van die klein-dorpie in Suid-Afrika gemaak het. Dit is noodsaaklik dat daar in die storm en drang van die wêreld verskanste plekkies moet wees waar die eie en besondere bewaar kan word. Die aansien van die wêreld verander steeds en dit is moeilik vir ons, wat temidde van alles staan, om te sê of dit ten goede of ten kwade is. Maar dit staan vas: met die vermeerdering van bevolkings, die groter wisselwerking tussen gemeenskappe en die posvat van wedersydse invloede, het baie van die eie en kenmerkende verlore gegaan. In hierdie horisontale ontwikkeling is die kleindorpie die laaste vesting van die individualisme. Mêre, oormêre sal die klein gemeenskap ook iets van die verlede wees, maar terwyl dit nog hier en daar bestaan, moet ons hierdie plekkies, wat sê deel van onsself is vir wie ons liefde sê diep gewortel is, waardeer. Saam met andere wat in sy geestelike skatte, sy een-voud en diepte gedeel het, wil ek my groete en heilwense oorbring aan De Rust—daardie mooi lommerryke dorpie onder die Swartberge aan die mond van Meiringspoort—met die hoop dat dit nog steeds sy beste sal gee aan die geslagte wat voorlê en sy rykdomme in veilige afsondering sal bewaar, en dat dit nooit sy betowering vir die jeug, en nooit sy rusvolle stilte vir dié wat oud is, sal verloor nie. S. P. LE ROUX. PRETORIA, 13 September, 1949
INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Hoofstuk I: Die Ontstaan van De Rust Hoofstuk II: Die Kerkgeskiedenis Die Stigtingsgeskiedenis Die Bougeskiedenis van die Kerk MG Steytler 1902—1905 Ds. J. P. Burger 1905—1942 Dr. W. L. Venter 1942—1947 Ds. D. S. Lubbe 1947— Hoofstuk III: Die Sending Binnelandse Sending Buitelandse Sending Hoofstuk IV: Verenigingslewe Die C.J.V. Die Kultuurvereniging Die Reddingsdaadbond Hoofstuk V: Die Onderwys Die Geskiedenis van die Dorpskool Die Distriksonderwys Hoofstuk VI: Seuns van die Gemeente Kerklike Statistieke